Nuusbrief
-
Ons elektroniese nuusbrief is hier – registreer nou om nie Vrydag se aflewering mis te loop nie
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, Net vir jou, is nou beskikbaar en die eerste uitgawe het reeds verlede week verskyn. Dit…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die laerhuis van Indië se parlement het ’n wetsontwerp goedgekeur wat strenger strawwe vir die uitlek van eksamenvraestelle instel, nadat betogings wat deur die jeug gelei is, die minister van onderwys gedwing het om te bedank
-
Genl.maj. Sizakhele Dyantyi is as die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap aangestel en volg lt.genl. Thembisile Patekile op, wat einde verlede maand ná 5 jaar in die pos afgetree het
-
Die prys van Brent-ruolie het met 5% gestyg nadat militêre aanvalle in die Midde-Ooste vrese oor moontlike ontwrigtings in wêreldwye olievoorsiening laat toeneem het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
