NWU Arende
-
Tuks vat 6de Varsitybeker huis toe ná oortuigende sege oor NWU Arende
Tuisveldvoordeel, ’n Varsitybekerrekord wat skrik vir niks en ’n span wat gereeld oortuigende seges hierdie seisoen ingeryg het . .…
Brekende Nuus
-
Moordbeskuldigde Ndodana Tshuma sal na verwagting vandag na die Johannesburgse landdroshof terug, waar hy teregstaan in uitleweringsverrigtinge en op aanklagte van die onwettige besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen
-
Die voormalige onderwyser van Musina Shoni Theodor Maoka is tot 7 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkoop van binnelandse sake-stempels aan immigrante
-
Pete Hegseth, minister van oorlog, verklap die VSA se oorlog met Iran het reeds sowat $37,5 miljard (sowat R618 miljard) gekos, met die Pentagon wat meer befondsing aanvra
-
Minister van maatskaplike ontwikkeling, Dina Pule, het aangekondig dat meer as 1 000 kontrakwerkers landswyd gewerf gaan word om lang toue by Sassa se kantore te verminder en die verwerking van toelaagaansoeke te bespoedig
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
