nywerheidsprojek
-
Hopefield-groep hoop om stokkie voor reuse-nywerheidsprojek te steek
Bekommerde inwoners in Hopefield skop verbete vas teen ’n beoogde multimiljardse brandstofaanleg en reuse-sonplaas vlak buite dié plattelandse Weskusdorp. Die…
Brekende Nuus
-
Irak het 3 grensposte met Iran gesluit, nadat ’n hommeltuigaanval op ’n Saoedi-Arabiese pypleiding plaasgevind het wat volgens beide Riyadh en Bagdad vanuit Irak geloods is
-
Die Chinese president Xi Jinping het by die Brics-beraad gesê die oorlog in die Midde-Ooste, wat ontstaan het ná die Amerikaanse en Israelse aanvalle op Iran aan die einde van Februarie, dien nie die belange van die wêreld nie
-
Ná Bafana Mahungela skuldig bevind is aan die moord op die onderwyseres Kirsten Kluyts, asook aan poging tot verkragting, roof met verswarende omstandighede en verydeling van die gereg, oorweeg hy dit om weer ’n regsverteenwoordiger aan te stel nadat hy homself deur die hele verhoor verteenwoordig het
-
VSA-pres. Donald Trump sê dat Jemen se Iran-gesteunde Houthi-vegters, wat beheer oorgeneem het van ’n noodsaaklike skeepsroete wat Europa en Asië verbind, Washington versoek het om nie in te gryp nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
