o.20-Rugbykampioenskap
-
Junior Bokke oorrompel Australië vir o. 20-Rugbykampioenskap-glorie
Die Junior Springbokke is die vanjaar se o. 20-Rugbykampioenskap-wenners ná nóg ’n briljante vertoning vir Australië oortuigend met 56-17 geklop…
-
Junior Bokke skop o. 20-Rugbykampioenskap met oortuigende sege af
Die Junior Bokke het Maandag vanjaar se o.20-Rugbykampioenskap met ’n indrukwekkende 48-21 oorwinning oor Argentinië in Gqeberha afgeskop. Die jong…
-
Jong All Blacks klop Australië in opwindende o.20-riller
Nieu-Seeland het die o.20-Rugbykampioenskap Maandag in Gqeberha met ’n dramatiese 34-29 oorwinning oor Australië afgeskop ná ’n wedstryd vol tempo,…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


