Onafhanklike Verkiesingskommissie
-
Só vloei meer as R97 m. in drie maande na politieke partye
Politieke partye het in die eerste drie maande van vanjaar altesame R97,2 miljoen aan skenkings by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)…
-
KZN, Gauteng, laat OVK-leiers wakker lê
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is bekommerd oor die komende plaaslike verkiesing in KwaZulu-Natal (KZN) en Gauteng, aldus Sy Mamabolo, OVK-hoofkiesbeampte.…
Brekende Nuus
-
Wêreldbeker-sokker: Engeland en Argentinië sal om 21:00 kragte meet in die halfeindstryd
-
Die Stad Johannesburg het begin om onwettige strukture rondom Marble Towers in die middestad te sloop ná ‘n bevel van die Suid-Gautengse hooggeregshof, wat deel vorm van die stad se breër veldtog om orde te herstel en veiligheid in die middestad te verbeter
-
10 Ethiopiërs het vermoedelik verdrink nadat ’n kano met immigrante omgeslaan het tydens ’n poging om die Zambezirivier onwettig van Zambië na Botswana oor te steek
-
Die Openbare Beleggingskorporasie stel hoof- finansiële beampte, Batandwa Damoyi, as waarnemende uitvoerende hoof aangestel ná die skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie

