Só vloei meer as R97 m. in drie maande na politieke partye

Masego Sheburi, die Verkiesingskommissie (OVK) se adjunk-uitvoerende hoof van verkiesings.
Masego Sheburi, die Verkiesingskommissie (OVK) se adjunk-uitvoerende hoof van verkiesings. Foto: Facebook.

Politieke partye het in die eerste drie maande van vanjaar altesame R97,2 miljoen aan skenkings by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) verklaar, met die DA wat verreweg die grootste ontvanger was.

JP Landman, ’n politieke ontleder van Johannesburg, meen dit dui op die publiek se vertroue in ’n party, maar kan ook bloot meen dat die DA se ondersteuners meer welgesteld is.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie