Orlando Pirates

Brekende Nuus

  • Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Ysland se departement van buitelandse sake en minister hul minister van dié departement het die Amerikaanse ambassadeur ontbied nadat president Donald Trump ’n kaart gedeel het waarop dit voorgekom het asof die eiland deel van die Verenigde State is

  • Ndodana Tshuma het skuld beken op aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en oortredings van die Immigrasiewet, terwyl Britse owerhede hom ook soek vir die moord op sy vrou en 2 dogters

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos