Party
-
Grandi Theunissen los VF Plus
Grandi Theunissen, voormalige VF Plus-koukusleier in die Tshwane-metroraad, het bedank as lid van die VF Plus. Theunissen het vanoggend in…
Brekende Nuus
-
Meta hetvandag met verskeie Amerikaanse deelstate onderhandel oor ’n skikking buite die hof in ’n groot saak rakende kinders se privaatheid en verbruikersbeskerming, met deelstate wat sowat $200 miljard aan boetes van die sosiale-mediamaatskappy wat eis, benewens die moontlikheid dat die tegnologiereus veranderinge aan sy produkte sal moet aanbring
-
Die Chinese president, Xi Jinping, sal vanaf Sondag ’n beraad van die Shanghai-samewerkingsorganisasie in Bisjkek bywoon en staatsbesoeke aan Kirgisië en Egipte aflê, het China se departement van buitelandse sake aangekondig
-
Ronald Lamola, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, staar ’n klag van wangedrag in die gesig wat verband hou met sy tyd as prokureur, nadat voormalige kliënte beweer het dat hy hul saak laat vaar en versuim het om in die hof te verskyn ondanks die betaling van regsfooie
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
