Paul Blanken
-
Sewe koeëls lei na Ystermankompetisie
Sewe koeëls het in Januarie 2007 deur Paul Blanken se liggaam geskeur tydens ’n skietery. Een van die koeëls het…
Brekende Nuus
-
Vusimuzi ‘Cat’ Matlala is gedagvaar om volgende Dinsdag voor die Madlanga-kommissie te verskyn
-
Russiese missiel- en hommeltuigaanvalle het Kiëf vroeg vanoggend geruk en minstens nege mense doodgemaak terwyl talle beseer is, ná pres. Wolodimir Zelenski gewaarsku het dat Moskou besig is om ’n ‘massiewe aanval’ voor te berei
-
Die interministeriële komitee oor migrasie gaan die Beitbrug-grenspos besoek om die repatriasieproses van ongedokumenteerde buitelandse burgers te evalueer
-
Die EFF sê hulle gaan Vusi Shongwe, LP van die MK-party, by die parlement se gesamentlike etiekkomitee aanmeld omdat hy die ad hoc-komitee in onguns gebring het ná sy verskyning voor die Madlanga-kommissie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
