Quan Horn
-
Oom Rugby: Tony Brown die meesterbrein agter Horn op losskakel
As jy na Rassie Erasmus oor die keuse van Quan Horn op losskakel luister, het dit vinnig duidelik geword dat…
-
SA se Evan Roos, Quan Horn en Chris Smith deel van VRK-pryswenners
Die Stormers se agtsteman, Evan Roos, is aangewys as die voorste driedrukker van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se 2025/26-seisoen ná…
Brekende Nuus
-
Die ANC het die kieshof genader om die uitsluiting van sommige van sy kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing in November te betwis, en beweer dat tegniese probleme met die OVK se stelsel veroorsaak het dat hulle nie voor die sperdatum geregistreer is nie, ’n bewering wat die kommissie ontken
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Polisievakbond Popcru meen dat gebrekkige infrastruktuur, eerder as personeel se nalatigheid, moontlik tot ’n gevangene se ontsnapping uit die Rooigrond-gevangenis naby Mahikeng bygedra het, nadat die departement van korrektiewe dienste 8 amptenare kennis gegee het dat hulle skorsing oorweeg ná die voorval
-
Die Duitse polisie het ’n verdagte in hegtenis geneem in verband met ’n reeks sabotasie-aanvalle op die elektrisiteitsnetwerk, met berigte wat daarop dui dat dit ’n 48-jarige klimaatsaktivis is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


