Referendum-party
-
Opname van Referendum-party ‘kan VF Plus lelike knou gee’
Die VF Plus se besluit om die Referendum-party te absorbeer, kan die party se groeiende steunbasis ondermyn en hom in…
Brekende Nuus
-
Springbok-slot Lood de Jager sal na verwagting dié naweek weer vir sy Japanese klubspan uitdraf ná ’n suksesvolle herstel van ’n heupoperasie wat hom maande lank van die veld gehou het
-
Afrika se reaksie op die VSA-Israel-konflik met Iran en Kenia en SA die R11 miljard se handel wat tussen dié twee lande vloei, sal prominent wees tydens Suid-Afrika en Kenia se gesprekke by die Uniegebou vandag
-
Republikeinse senators het $1 miljard vir Trump se nuwe Withuis-saal geskrap.
-
Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, wat aangekla word van die vervalsing van ’n sluipmoordpoging op homself asook omkopery, is borgtog geweier
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
