renosterstropers
-
Vermoedelike renosterstroper dood in skietgeveg met teenstroopeenheid
’n Vermoedelike renosterstroper is Vrydagaand tydens ’n konfrontasie met lede van die teenstroopeenheid op ’n plaas in die Pienaarsrivier-polisiëringsgebied in…
-
Vyf vermeende renosterstropers deur polisie in KZN doodgeskiet
Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand (9 Mei) in ’n skietgeveg met die polisie op die R618-pad in Hluhluwe in die…
Brekende Nuus
-
F1: Lando Norris vir die 2de agtereenvolgende GP 1ste, Kimi Antonelli 2de en George Russell 3de
-
Curriebeker: Cheetahs klop die Boland Kavaliers 33-24 in Bloemfontein ná hulle aanvanklik 10-7 agter is met halftyd
-
Max Verstappen se laaste Grand Prix voor sy tuisskare was verby nog voordat hy ’n volle ronde voltooi het toe die Red Bull-jaer met ’n wiel op die wit lyn beweeg en twee keer teen die muur by die baan se laaste draai gebots het, met die Nederlander wat ongedeerd is, maar sy wedren was daarmee iets van die verlede
-
Bok-senter Jesse Kriel oor verspeelde kanse tydens 1ste toets teen All Blacks: ‘Die wonderlike ding van hierdie spel en dié reeks is dat daar nog 3 geleenthede oor is. Ons was al voorheen in sulke situasies. Ons weet net dat ons nog 3 kanse het om te speel soos ons wil speel en op te tree soos die span wat ons weet ons kan wees’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

