Rentekoerse
-
Gaan die Reserwebank die rentekoerse in Julie verhoog? Kenners sê
Ekonome is verdeeld oor of die Reserwebank moontlik rentekoerse in Julie sal verhoog, nadat inflasieverwagtinge in die tweede kwartaal skerp…
Brekende Nuus
-
Die DA, onderleiding van Geordin Hill-Lewis en Helen Zille, sal môre verskeie plekke in Johannesburg besoek wat die ‘ernstige gevolge van langdurige diensleweringsmislukkings en wanadministrasie’ uitbeeld en met inwoners in gesprek tree en uiteensit hoe die DA dié stad se verval wil omkeer
-
Minstens 11 mense is dood en 19 beseer nadat ’n brand by ’n weeshuis in Algerië uitgebreek het
-
Die Jhb-hooggeregshof het die Stad Johannesburg en burgemeester Dada Morero tydelik verbied om strukture by Marble Towers in die middestad te sloop of daarmee in te meng, ná ’n dringende aansoek deur die gebou se eienaar, Goldenrod Group
-
’n Man wat in verband met die moord op die EFF se Tshwane-sekretaris, Monica Dube, in hegtenis geneem is, sal na verwagting Donderdag in die Cullinan-landdroshof verskyn, ná die 35-jarige man vandeesweek aangekeer is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
