Rubriek
-
Sarkofae, senotawe en sarkastiese tieners
My kinders het onlangs saam met hul oupa verby die Voortrekkermonument gery toe een van hulle opgewonde na die kolossale…
-
André Schwartz: Die tyd toe sorgeloosheid by my geroof is
Ek was ten tyde van my laaste skrywe op pad na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees met my produksie Die…
Brekende Nuus
-
Banyana Banyana-hoofafrigter Desiree Ellis sê dis van groot belang om openingswedstryd van WAFCON Maandagaand 19:00 teen Tanzanië in Casablanca te wen, vorige kragmeting tussen dié twee het gelykop geeïndig
-
Sangeres Carly Simon (‘You’re So Vain’) het bekend gemaak dat sy met Parkinson se siekte gediagnoseer is
-
Formele borgtoguitspraak in saak teen voormalige vlootbestuurder (42) van Emfuleni plaaslike munisipaliteit wat in hegtenis geneem is weens beweerde tenderbedrog & korrupsie van R16 miljoen, uitgestel tot 29 Julie
-
‘n Jurie sal na verwagting Maandag openingsbetoë aanhoor in verhoor van Lindsay Clancy van Massachusetts wat daarvan aangekla word dat sy haar drie kinders (5, 3 & 8 maande oud) in 2023 verwurg het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie

