Rugby
-
Boland in eindstryd op Loftus
Die Bulle se vrouerugbyspan het die seisoen opnuut gewys hulle is Madeliefies sonder gelyke in die Superliga 1-kompetisie. Dié span…
-
Bok-breker Eben Etzebeth draf eindelik weer vir Haaie uit ná lang tyd op die kantlyn
29 November. Dít is die dag wanneer Bok-slot Eben Etzebeth laas op ’n rugbyveld gedraf het. Die Bokke se 73-0…
-
Oom Rugby skryf oor All Black-mites en wanopvattings oor verdediging
Vandag kyk Oom Rugby na die All Blacks en hul nuwe afrigtingspan, met spesifieke fokus op verdediging, waar Tana Umaga…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Hier is sportredakteur, Stehan Schoeman, se handige gids om te verseker dat jy nie enige van die groot sport die…
-
Hennie Koortzen vra: Is daar ’n wêreldwye tekort aan ‘generaals’?
Die name Bennie Osler, Naas Botha, Joel Stransky, Morné Steyn, Henry Honiball, Jannie de Beer en Butch James sal altyd…
-
Gekwesde bok: RG Snyman wéér lank op die krukkelys, mis moontlik alle Bok-wedstryde vanjaar
Die reus RG Snyman speel tans van die beste rugby van sy hele lewe. Hy floreer by die Ierse klubspan…
-
Varsitybeker: Halfeind-spanne nou vas ná Arende vir UCT net-net klop
Die sewende, en laaste, groepronde van die Varsitybeker-reeks vanjaar was oudergewoonte weer vol drama en ’n skok of twee. Tuks…
-
Varsitybeker: Tuks en Arende van plek in halfeind verseker, Maties en UJ se plekke nog in die weegskaal
Vanjaar se Varsitybeker-reeks se rugbydraaiboek kon tot reg teen die einde deur niemand beter as die spanne self geskryf word…
-
Agterlosige Stormers se plaasvervangers trek die wa deur die drif om Edinburgh te klop
Goeie skopwerk wen wedstryde. Nie net om akkuraat pale toe te korrel nie, maar ook hoe jy takties jouself in…
-
Lions brul hard op Ellispark, klop Dragons oortuigend
Hul dissipline het aanvanklik die Lions erg in die steek gelaat. Hoewel hulle uitstekend op die aanval en verdediging gelyk…
Brekende Nuus
-
Oekraïne het gesê ’n ‘stelselmatige’ Russiese aanval op sy spoorwegnetwerk is aan die gang en gewaarsku dat ontruimings en vertragings moontlik is nadat die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesê het Moskou het spoorweginfrastruktuur, insluitend ’n trein naby die Pools-Oekraïense grens, geteiken
-
Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris sê hoewel ondersoekers sekere ooreenkomste tussen die sake geïdentifiseer het, is daar nog geen bewys dat een persoon verantwoordelik is nie, nadat vier vroue, gedeeltelik geklee en met sigbare kneusplekke, dood in dieselfde algemene gebied rondom Rhodesfield aangetref is
-
Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, het beklemtoon dat sy standpunt oor die sanksies wat die sport se beheerliggaam teen Rusland ingestel het, onveranderd bly
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Greatest Rivalry-sege: ‘Hierdie span het ’n ongelooflike vermoë om dinge om te keer. Ons was net ’n paar weke gelede agter in die reeks, en nou is ons uitbundig van vreugde’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









