SA Jagters
-
‘Onmoontlik om elke bok, erdwurm se geestesgesondheid te meet’
Die hoogste hof moet nou besluit of die huidige definisie van “dierewelstand” grondwetlik is. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA…
Brekende Nuus
-
Iran stel man tereg wat glo inligting oor missielpersele aan Israel se Mossad verskaf het
-
Pres. Cyril Ramaphosa het die Madlanga-kommissie se finale sperdatum tot 25 Januarie 2027 verleng om nuwe getuienis te verwerk
-
’n Spesiale genaraal is aangestel om die polisie se interne ondersoek te lei na die dood van Sky, ’n bekende voormalige polisiehond. Die saak geniet tans hoë-vlak parlementêre aandag
-
Die Afrikanerbond waarsku dat die VSA se nuwe visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaanse burgers SA se wêreldwye ekonomiese geloofwaardigheid en eiendomsreg ernstig kan beskadig
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
