SAFA
-
Dís waarom Danny Jordaan vir vierde termyn as SAFA-president benoem is
Die voorsitter van die Football Transformation Forum (FTF), Tankiso Modipa, het verduidelik waarom die forum besluit het om SAFA-president dr.…
-
Nog 4 jaar vir Danny Jordaan, of is daar meer geskikte kandidaat?
Dan Malesela meen daar is nie genoeg gekwalifiseerde mense in Suid-Afrika om Danny Jordaan as president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging…
Brekende Nuus
-
Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word
-
Minstens 8 mense is oornag in ’n ‘massiewe’ Russiese aanval op Kiëf dood, onder wie 7 by ’n spoorwegdepot was, terwyl Moskou sy lugaanvalle op die Oekraïense hoofstad en omliggende gebiede verskerp het
-
Sakeman Brown Mogotsi verskyn vandag vir die 4de keer in die Johannesburgse landdroshof in ’n poging om borgtog te bekom nadat hy sedert sy inhegtenisneming in Mei in aanhouding is oor bewerings dat hy die baasbrein agter ’n sluipmoordaanval in Vosloorus was
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
