Sakeliga

  • Tenderproses kan dan nóg meer uitskakel

    Tenderproses kan dan nóg meer uitskakel

    Die tesourie se konsep­regulasies vir openbare verkryging sal verkrygingsprosesse duurder en stadiger maak en die risiko vir korrupsie verhoog, waarsku…

Brekende Nuus

  • Die Cheetahs nou bo-aan die punteleer van #Curriebeker nadat hulle Haaie 43-21 verslaan, Prince Nkabinde het driekuns behaal & Faf de Klerk is as speler van die wedstryd aangewys

  • Russiese aanvalle beskadig Letland se Ere-konsulaat in ooste van Oekraïne, 6 burgerlikes dood en talle ander gewond, EU-leiers en Baltiese lande veroordeel aanval en sê dis doelbewuste aanval op burgerlikes en diplomatieke infrastruktuur

  • PKTT in KZN het bekende tradisionele geneser van KwaMashu in hegtenis geneem omdat hy na bewering moorde op ANC-jeugliga-lid Thamsanqa Kingdom Gcabashe en eThekwini-metropolisiebeamptes Lindokuhle Madonsela & Ndumiso Thusi beplan het

  • Akteurs Ben en Casey Affleck se ma, Chris (83), het volgens huldeblyk deur die broers haar maandelange stryd teen kanker op 2 Junie verloor

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie