Sekuriteit
-
Kaapse inwoners gewaarsku teen booswigte wat hulself as munisipale werkers voordoen
Inwoners van Monte Vista en omliggende gebiede in Kaapstad is onlangs weer daaraan herinner om waaksaam te wees en ten…
Brekende Nuus
-
Bok-skrumskakel Cobus Reinach oor sy geel kaart én volgende toets teen All Blacks: ‘Hulle het ons onder druk geplaas en my dinge laat doen wat tot my geel kaart gelei het. Die ontleding ná ’n nederlaag is nooit lekker nie, maar daar is lesse om te leer, en solank ons daardie lesse ter harte neem en as ’n span groei, sal ons op die regte pad wees’
-
Die Hongaarse skrywer Péter Nádas, wat bekend was vir sy epiese, surrealistiese besinnings oor die donkerder hoofstukke van Europa se 20ste-eeuse geskiedenis en wat in, is in die ouderdom van 83 oorlede
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Johannesburg Water sê die stad gebruik daagliks sowat 200 megaliter meer water as sy normale voorsieningsteiken, wat toenemende druk op die waterstelsel plaas, en dat water snags in reservoirs gespaar moet word om voldoende voorraad gedurende spitstye vir inwoners, ondernemings, skole en hospitale te verseker
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
