Siekte
-
‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?
“Ek het griep.” Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld…
-
8 nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
Die Vrystaatse departement van landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake het op Vrydag, 17 Julie, agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig.…
-
Bek-en-klouseer: Nuwe gevalle bevestig in Bloemfontein, Bethlehem en Boshof
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is. Die departement…
-
Grootste enkele vrag van bek-en-klouseer-entstowwe kom in SA aan
Minister van landbou, John Steenhuisen, het provinsiale departemente aangemoedig om dringend soveel diere moontlik in te ent ná die aankoms…
-
Wêreldtuberkulosedag: TB-gevalle daal, maar SA kan nie op louere rus
Suid-Afrika toon die meeste politieke wil van alle lande om tuberkulose (TB) – wat dodelik kan wees – uit te…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




