“Ek het griep.”
Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld is dit waar?
Die finansiële gevolge van afwesige werkers is enorm. Plaaslike navorsing, wat vroeër vanjaar deur Topco Media gedoen is, sê siekteverlof kos die ekonomie tot R20 miljard per jaar. Boonop wys van die beramings dat siekteverlof in Suid-Afrika 15% hoër as die wêreldgemiddelde is.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
