Skrum
-
Bok-skrumdokter Daan Human het jóú hulp nodig vir 3de toets teen All Blacks
Springbok-skrumafrigter Daan Human wil hê Suid-Afrikaanse ondersteuners moet die skrum luidkeels aanmoedig voor die derde toets teen die All Blacks…
-
Befoeterde Rassie oor Rennie se bewerings oor die skrum: ‘Ons stap nie f*kken om nie’
Springbok-afrigter Rassie Erasmus was in ’n omgekrapte bui tydens die perskonferensie ná afloop van die wedstryd nadat Suid-Afrika die All…
Brekende Nuus
-
Die Papier Praat: Jou nuus, nou vanaf ’n Vrydagoggend om 05:00 aangebied deur Die Papier
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Lede van die Europese Parlement het geëis dat die EU se uitvoerende gesag Meta moet dwing om die ‘verslawende’ ontwerp van sy platforms in Europa te verander, soos die tegnologiereus reeds belowe het om in sommige Amerikaanse deelstate te doen
-
13 lede van Jemen se regeringsmagte is dood in botsings met Houthi-vegters, het ’n militêre bron aan AFP gesê, terwyl die groep daarvan beskuldig word dat hulle ’n aanval geloods het om gebiede langs die strategies belangrike Bab al-Mandab-seestraat in te neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

