skrumskakel

Brekende Nuus

  • #30Junie Berigte is ontvang van bande wat aan die brand gesteek is in die omgewing van die Marlboro Gautrain-stasie

  • #30Junie Aan Wes-Rand relatief rustig, maar betogingsaktiwiteit naby Afri Village in Randfontein

  • #30Junie Teen 13:50 is betogings of optogte steeds by verskeie plekke regoor Gauteng aangemeld, situasie word as dinamies beskryf en kan sonder kennisgewing verander

  • #30Junie In Durban weier betogers op h/v East- en Bergstraat om die gebied te verlaat, beweer buitelandse burgers in woonstelle oorkant koshuis skuil

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie