#sneeunuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
#SneeuNuus Verskeie roetes uiters gevaarlik, paaie gesluit vanweë gure weerstoestande
Verskeie roetes in die Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal is uiters gevaarlik weens sneeuval, ys en swaar reën. In die Vrystaat…
-
#SneeuNuus Hier bibber mens en dier vandag behoorlik – en veiligheidswenke vir diegene op pad!
Motoriste word deurentyd vermaan om ag te slaan op verkeerswaarskuwings indien daar vandag gereis word. Die sneeu val wyd en…
Brekende Nuus
-
Die Australiese tennisspeler Nick Kyrgios sê hy het ’n ‘groot fout gemaak’ nadat hy voorlopig geskors is omdat hy positief vir kokaïen getoets het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie sê studente sal hul eie vervoerreëlings moet tref om terug huis toe te gaan nadat die instelling sy akademiese program opgeskort het, met studente wat beveel is om die universiteit se koshuise teen 16:00 vandag te ontruim
-
Rusland en Oekraïne het elk 103 gevange soldate aan mekaar oorhandig, het die Russiese departement van verdediging gesê, die jongste gevangene-uitruiling tussen die twee partye wat nou al vir jare in ’n oorlog gewikkel is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


