Stephen Moore
-
Waterprobleme in Gauteng: ‘Geen plan, geen teikens, geen vertroue’
Die presidensie sê ’n nasionale waterkrisiskomitee en ’n nasionale wateraksieplan is al opgestel, maar dit beteken nog min vir dorpe…
Brekende Nuus
-
Die Libanese president, Joseph Aoun, sê dat sy land se onderhandelinge met Israel in Washington onafhanklik is van die VSA–Iran-ooreenkoms om die Midde-Ooste-konflik te beëindig
-
Sover het 1 458 Malawiërs op busse geklim op pad huis toe, terwyl skokgranate en rubberkoeëls tydens betogings gebruik is
-
Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is R5 000 borgtog toegestaan en sal na verwagting Maandag in die hof verskyn
-
Protea-vroue speel om 19:30 teen Pakistan in hul 2de wedstryd in vanjaar se T20-Wêreldbeker
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
