Waterprobleme in Gauteng: ‘Geen plan, geen teikens, geen vertroue’

Inwoners in die strate in Melville, Johannesburg, in Februarie. Foto’s: Per-Anders Pettersson, Getty Images

Die presidensie sê ’n nasionale waterkrisiskomitee en ’n nasionale wateraksieplan is al opgestel, maar dit beteken nog min vir dorpe en stede soos Johannesburg, wat vandeesweek weer plek-plek sonder water gesit het.

Daar is ook geen aanduiding oor wanneer hierdie plan in werking gestel gaan word of verligting vir moedelose inwoners gaan bring nie.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie