Suidooster
-
Geheime, skandes en groot besluite gaan ‘Suidooster’ in Augustus behoorlik ontspoor
Augustus gaan die lewe in Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel, behoorlik op sy kop draai…
-
Almal se gunsteling-skurk van Suidooster wéér benoem
Die Suidooster-skurk Nazeem Samsodien Jacobs het van die akteur Irvine van der Merwe ’n geliefde gehate gas in Suid-Afrikaanse huishoudings…
-
Stormagtige tye wag op ‘Suidooster’-kykers
’n Yskoue front van drama tref Suidooster in Julie met die een storm na die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe…
Brekende Nuus
-
Agt mense is dood nadat gehuurde Cessna 441 Donderdag by ’n afgeleë militêre radarstasie in die weste van Alaska neergestort het
-
Japan het Vrydag man wat skuldig bevind is aan brandstigtingsaanval op speletjies-arkade in Osaka in 2009 waartydens vyf gesterf het, gehang
-
#FIHWêreldbeker SA vroue kom Vrydag 09:30 teen Japan te staan terwyl SA mans 11:00 vir Frankryk die stryd gaan aansê
-
Diesel ter waarde van R1 miljard ‘op boeke’ maar nog nie afgelewer nie alhoewel Eskom terugkap en sê dit is ‘beskikbaar’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


