Die Suidooster-skurk Nazeem Samsodien Jacobs het van die akteur Irvine van der Merwe ’n geliefde gehate gas in Suid-Afrikaanse huishoudings gemaak.
Van der Merwe, wat volgende week 46 word, is pas vir ’n vierde keer vir ʼn Silwerskermtoekenning vir hierdie rol benoem.
In 2023, die eerste jaar wat TV-akteurs ook vir die toekennings benoem is, is hy as die beste skurk in ’n sepie benoem. Sedertdien is hy nog elke jaar in die afdeling vir beste akteur in ’n sepie benoem.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
