Tannie Maria
-
Gewilde Tannie Maria-reeks: ‘Dis onder ’n boom gebore’
Tannie Maria, die geliefde troostante cum amateur speurder-karakter uit die pen van Sally Andrew, is onder ’n kameeldoringboom in die…
Brekende Nuus
-
Gareth Mnisi, hoof van finansies van die Tshwane-metro, is amptelik terug in sy pos nadat hy met ’n finale skriftelike waarskuwing gedissiplineer is
-
Rusland het die VSA gewaarsku teen ‘onaanvaarbare’ aksies om aan Oekraïne wapens te verskaf, het die Russiese departement van buitelandse sake in ’n verklaring gesê, ná Marco Rubio met hul minister van buitelandse sake in Manila ontmoet het
-
5 Thaise soldate is dood in ’n skiet- en bomaanval by ’n kontrolepunt in die land se opstandgeteisterde suide, een van die dodelikste voorvalle van sy soort in jare
-
Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, het belowe dat diegene wat by eksamenbedrog betrokke is, ‘streng gestraf’ sal word, sy eerste direkte kommentaar oor die kwessie wat aanleiding gegee het tot grootskaalse studenteproteste teen sy regering
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
