Gewilde Tannie Maria-reeks: ‘Dis onder ’n boom gebore’

Sally en haar lewensmaat, die kunstenaar Bowen Boshier, onder ’n boom naby die Limpopo-rivier. Hulle bring graag lang tye in die wildernis deur.
Sally en haar lewensmaat, die kunstenaar Bowen Boshier, onder ’n boom naby die Limpopo-rivier. Hulle bring graag lang tye in die wildernis deur. Foto: Peter van Straten.

Tannie Maria, die geliefde troostante cum amateur speurder-karakter uit die pen van Sally Andrew, is onder ’n kameeldoringboom in die Brandberg in Namibië gebore. Sally het toe nie – soos sy graag terg – die idee “vir halfprys by Spar” gekoop nie.

Sy het vir ure onder die boom gesit nadat sy ’n luiperd se rus in een van die beroemde berg se grotte versteur het. “Ek is vinnig daar uit, en was toe te bang om weer op my eie te gaan stap.”


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie