Tariewe
-
Nuwe VSA-tariewe: Dís hoekom daar nou 12,5% invoertariewe op SA produkte gehef word
Amerikaners betaal nou 12,5%-tariewe op Suid-Afrikaanse invoere, nie meer 10% nie. Die bykomende 2,5% kom nadat die Amerikaanse handelsverteenwoordiger Donderdag…
-
Volbank regters kap Kaapstad oor sy watertariewe
’n Volbank regters in die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die Kaapstad-metro se omstrede water-tariefmodel, wat op eiendomswaardes gebaseer…
-
Heffings vir konstruksiestaal teen China en Thailand ingestel: Só moet dit plaaslike vervaardigers help
Te danke aan Amerikaanse president Donald Trump is “tariewe” een van die woorde wat ekonome die meeste gebruik het in…
Brekende Nuus
-
Minstens een persoon is dood en sowat 15 ander word vermis ná ’n kitsvloed by die Grand Canyon, een van die gewildste toeristebestemmings in die VSA
-
Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


