Top

Brekende Nuus

  • Krukkelys se Siya Kolisi, Lood de Jager, Eben Etzebeth, Sacha Feinberg-Mngomezulu en Morné van den Berg is almal terug vir die Bokke se oefengroep vir hul toets teen Argentinië op 8 Augustus

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • Israel se minister van nasionale veiligheid, Itamar Ben Gvir, het ’n ooreenkoms waartoe Hamas ingestem het om sy wapens oor te gee en wat die geleidelike onttrekking van Israeliese magte uit die Gasastrook insluit, as ‘onaanvaarbaar’ bestempel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie