Top
-
Bek-en-klouseer: Aanmeld van gevalle en aansoeke om gratis inenting kritiek
Die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling bestuur ’n grootskaalse inentingsveldtog om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer (BKS) te…
-
Skotte klop Hane op Murrayfield – rugbywêreld gons oor duidelike oogkrap
Dit was ’n spanpoging soos min . . . maar dit kon eindelik net een man wees wat as speler…
-
Die Azzurri verras Engelse met wondersege in Rome
Hou ’n mens dié Italiaanse rugbyspan dop, voel dit al ’n geruime tyd of hulle veel meer skokoorwinnings oor rugbyreuse…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Gholf: SA’ner Danielle du Toit wen haar tweede Sunshine Ladies Tour-titel
Met ’n totaal van 72 houe, vier onder baansyfer, het Suid-Afrika se Danielle du Toit met slegs een hou die…
-
F1: Brit George Russell wen opwindende Aussie-GP
Die Brit George Russel het die eerste F1 Grand Prix vir hierdie seisoen in Australië gewen. Sy Mercedes-spanmaat die jong…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Oorlog in Midde-Ooste woed voort, g’n einde in sig
Grootskaale aanvalle het Saterdagnag en vroeg Sondagoggend in die Iranse konflik voortgeduur met Amerika en Israel wat hul aanvalle op…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
-
Lesersfoto uit Mauritius: Die Papier se koms word wyd gevier
Die Afrikaanse liedjieskrywer Francis Grobler hou tans vakansie by Club Med in La Plantation d’Albion, Mauritius. “Ek was so bly…
Brekende Nuus
-
In eerste van reeks skandale is Spanje se eks-minister van vervoer, José Luis Ábalos, tot 24 jaar tronkstraf gevonnis vir o.a. omkopery, geldverduistering en magsmisbruik
-
Ferm boodskap van Cachalia oor 30 Junie: “Die volle mag van die reg sal aangewend word om daadwerklik op te tree teen enigiemand wat die veiligheid, sekuriteit en grondwetlike orde van ons Republiek probeer ondermyn”
-
Brown Mogotsi weer in Jhb-landdroshof waar hy vir 2de keer om borgtog aansoek doen ná vorige aansoek vroeër vandeesmaand afgekeur is
-
Ervare Britse politikus Andy Burnham (56) beskikbaar om Keir Starmer as leier van regerende Arbeidersparty en 1ste minister van VK op te volg
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









