Top
-
KOP: Basta, vrede! Midde-Ooste-konflik vererger
Israel het Maandag opnuut hul aanvalle op Iran en Libanon voortgesit. In ’n verklaring het die Israeliese weermag missiele op…
-
Diamantveld klop Monument in dramatiese 36-35 oorwinning
Die Kimberley-hitte het gebrand, maar dit was niks in vergelyking met die kookwater-wedstryd wat op die rugbyveld afgespeel het nie.…
-
Cope-leierskap besoek Lekota se familie: Só lyk die begrafnisreëlings
Die leierskap van die Congress of the People (Cope) het Sondag die familie van oorlede partyleier Mosiuoa Gerard Patrick Lekota…
-
Sewes: Blitzbokke die Kanada-kampioene ná dit drieë reën in eindstryd
Die Suid-Afrikaanse sewespan het vir Spanje totaal en al oorrompel in die Vancouver-sewestoernooi vroeg Maandagoggend. Hul oortuigende oorwinning van 38-12…
-
Iran-konflik: Ajatolla se seun vat oor
Iran het Maandag Mojtaba Chamenei aangewys om sy oorlede pa, ajatolla Ali Chamenei, as opperleier te vervang. Dié leierskapsbesluit, meen…
-
T20-WB: Indië vermorsel Black Caps in eindstryd
Dit sou ’n kolfvertoning van die eeue moes wees om Indië se allemintige telling van 255-5 in 120 balle baas…
-
‘Hierdie is nonsens!’ Schalk Burger sr. kap Stormers-belyningsbesluit
’n Besluit om alle professionele spanne in die Wes-Kaapse rugbystruktuur onder die Stormers-vaandel te belyn, is nie ewe positief deur…
-
Wenfoto’s: Hier is vanjaar se Kaapstad-fietstoer-wenners
Met ’n tyd van 2:33:06 het Suid-Afrikaner Ryan Gibbons (31) vanjaar se Kaapstadfietstoer net-net die vinnigste voltooi. Jaedon Terlouw en…
-
Koeweit-lughawe, Bahrein-ontsoutingsaanleg getref terwyl Iran sy Golf-aanvalle voortsit
Iran het Sondag Golf-infrastruktuur geteiken, brandstoftenks by Koeweit se internasionale lughawe getref en ’n ontsoutingsaanleg in Bahrein beskadig terwyl Tehran…
-
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen Daar was baie vrae rondom vanjaar se F1-seisoen,…
Brekende Nuus
-
Minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê meer as 7 000 ongedokumenteerde migrante uit Malawi vanuit Durban na tuisland teruggestuur
-
Rassie Nkuna (wat beskuldig word van die moord op Hillary Gardee) saam met oud-polisieman Jacob Chego skuldig bevind aan moord op hoogswanger vrou en haar man
-
Madlanga-kommissie: Video word gewys waar Mike van Wyk (Medicare24) in boodskap aan Julius Mkwanazi homself met twee groot bondels geld ‘koud waai’
-
In eerste van reeks skandale is Spanje se eks-minister van vervoer, José Luis Ábalos, tot 24 jaar tronkstraf gevonnis vir o.a. omkopery, geldverduistering en magsmisbruik
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









