Vickie de Beer
-
Kombucha: Kuur of gier?
Beslis ’n kuur, sê sjef Vickie de Beer. “Saam met kosse soos kimchi en suurkool speel gefermenteerde drankies soos kombucha…
-
Sjef Vickie de Beer sê: Dís hoekom dermgesondheid so belangrik is
Dermgesondheid is die grondliggende oorsaak van baie kwale en siektes, maar die meeste mense besef dit nie, verduidelik koskenner Vickie…
-
Diabetes-diagnose lei tot kosrevolusie vir bekende koskenner Vickie de Beer
Die diagnose van tipe 1-diabetes by Vickie de Beer se agtjarige seun het die De Beer-gesin se lewe ingrypend verander.…
Brekende Nuus
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


