vroue-rugby

  • Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!

    Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!

    ’n Baie tevrede Swys de Bruin, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, het Saterdag ’n opwindende en ervare groep van 30 spelers…

Brekende Nuus

  • Minstens 987 mense is dood in verwoestende vloede aan die grens tussen China en Nepal, het Nepal se rampowerheid gesê, wat die totale dodetal tot meer as 1 000 verhoog het

  • Taxibaas Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni en sy 3 medebeskuldigdes, Bafana Sindane, Mvimbi Masilela en Philemon Msiza, verskyn na verwagting weer vandag in die hof nadat hul saak weer op die hofrol geplaas is, waar hulle teregstaan op aanklagte wat verband hou met ’n beweerde afpersings- en beskermingsgeldsindikaat

  • Duane ‘Keffe D’ Davis, ’n voormalige bendeleier van Los Angeles, is deur ’n hof in Las Vegas skuldig bevind aan die moord op die uitersgewilde rapper Tupac Shakur in 1996

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos