WAT
-
Die WAT se woord van die week
ouroeker (ou-roe-ker) s.nw., ouroekers. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, ou roeker. Geharde of ervare bendelid, veral een wat…
-
Die WAT se woord van die week
putto s.nw., putti. (It.) Afbeelding of voorstelling van ’n baba of klein kindjie, gew. naak of in doeke toegewikkel, i.d.…
-
Die WAT se woord van die week
tzigaan (ook met ’n hl. Tziga(a)n) (tzi-gaan) s.nw., tzigane. (ongewoon) Lid van ’n sigeunergroep van Hongarye, wat ook deur O.-…
-
Die WAT se woord van die week
’n Malperd opklim. Idiomatiese uitdrukking: malperd: ’n (die) malperd (mal perd of verkeerde, selde wilde perd) opklim (opsaal, selde ry)…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



