putto
s.nw., putti. (It.)
Afbeelding of voorstelling van ’n baba of klein kindjie, gew. naak of in doeke toegewikkel, i.d. beeldende kunste: Aan weerskante van die ballustrade-opening lê twee majestueuse sfinkse, elk met ’n spelende kind (putto) aan die sy (Burg., 6 Jun. 1998, Woonb., 4).
- Besoek die WAT se webwerf of volg hulle op sosiale media vir nog taalnuus.
