Waterkloof

Brekende Nuus

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 6de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • VSA-pres. Donald Trump sê hy glo Iran se opperleier, wat sedert hy ná sy pa se sluipmoord in Februarie die bewind oorgeneem het nie in die openbaar verskyn het nie, is steeds lewend

  • Leerders, ouers en gemeenskapslede van die Laerskool Kuyasa het Woensdagmiddag na die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se kantore opgeruk om dringende ingryping te eis oor oorlopende dreine en rioolprobleme by die skool, met alle onderrig en leer wat sedert verlede Vrydag opgeskort is

  • 9 mense is dood toe ’n passasiersbus in die besette ooste van Oekraïne deur ’n Oekraïense aanval getref is, het Russies-aangestelde owerhede in die Moskou-beheerde Loehansk-streek gesê

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos