Waterkrisis
-
Secunda se waterkrisis verdiep
Dis nou al 14 dae dat watertoevoer na Secunda en omliggende dele wat ook deel vorm van die Govan Mbeki-munisipaliteit…
-
Waterkrisis: Te veel water gaan verlore, maan Ramaphosa
Groot hoeveelhede water gaan in Suid-Afrika verlore nog voordat dit by mense se krane uitkom, en volgens pres. Cyril Ramaphosa…
-
Watertaakspan en nuwe krisiskomitee gaan saamsmelt
Die nasionale watertaakspan en die nuwe waterkrisiskomitee gaan nou in ’n enkele struktuur saamsmelt, wat na verwagting regstreeks deur pres.…
-
Tshwane se waterprobleme deur Rietvleidam-besoedeling vererger, sê DA
Tshwane se waterkrisis is opnuut weer in die media nadat Stad Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, na bewering van miljoene…
Brekende Nuus
-
uMngeni-burgemeesterskandidaat, Chris Pappas, het sy manifes vir komende plaaslike regeringsverkiesings in Lidgetton bekendgestel en inwoners gevra om hul stemme aan hom toe te vertrou, soos hulle 5 jaar gelede gedoen het
-
Paris Hilton sê dat diagnose van #ADHD as volwassene haar gehelp het om uitdagings waarmee sy sedert haar kinderjare gesukkel het, asook die etikette wat volgens haar as kind aan haar toegeken is, beter te verstaan
-
2 gewapende mans het op EMS-lede losgebrand toe hul ambulans (met pasiënt) by Phumlani-tolplaza vanweë spykers in die pad tot stilstand moes kom, niemand tydens voorval beseer nie
-
#Proteas vs Zimbabwe in driehoekige T20I-reeks: Zim het 144/8 op telbord teen einde van eerste beurt
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



