Wêreld
-
Afrika staan nou sy plek voller op wêreldkaart
Die alombekende wêreldkaart, die Mercator-kaartprojeksie, wat Afrika veel kleiner laat lyk as wat dié vasteland werklik in verhouding tot ander…
Brekende Nuus
-
Novak Djokovic het weens ’n vroeë Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die wêreldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die “Groot Drie” in die top-10 is nie
-
Spanning kook in die Midde-Ooste nadat ’n tweede olietanker in die Straat van Hormuz getref is, terwyl ’n VN-verslag bevind het die VSA het moontlik oorlogsmisdade in Iran gepleeg.
-
Suid-Afrika se motorsportgemeenskap rou ná die nuus dat die bekende nasionale renjaer Robert Wolk helder oordag weens ’n tragiese padwoede-voorval in Kempton Park doodgeskiet is.
-
South African Airways se R85 miljoen-vliegtuighuurkontrak met Flyfofa is amptelik deur owerhede ter syde gestel.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
