Winkel
-
Lojaliteit te koop
Suid-Afrika het ’n toegewyde lojaliteitsmark. Volgens ’n studie van die Truth & BrandMapp Loyalty Whitepaper maak 85% van die bevolking…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Gewapende mans het ’n vaartuig in die Golf van Aden langs die kus van Jemen gekaap en dit gedwing om koers na Somalië te verander, het maritieme veiligheidsagentskappe gesê
-
’n Grondverskuiwing by ’n onwettige goudmyn in die noordweste van Colombia het 13 mense dood gemaak en 7 beseer, met die helling wat weens die mynaktiwiteite op die werkers meegegee en op hulle ingetuimel het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
