Zebre Parma

Brekende Nuus

  • Nancy Kissinger (92), vrou van ontslape voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, is glo Donderdag in South Kent, Connecticut, oorlede

  • Mandla Matiwane en Mandla Tyololo, voormalige Knysna-raadslid & taxibaas wat vrygespreek is van sameswering om ANC-raadslid Victor Molosi te laat vermoor, Donderdagaand doodgeskiet

  • Jongste verhoor oor dood van Argentynse sokkerlegende Diego Maradona opgeskort ná bewerings dat niertoetsuitslae wat aan hof voorgelê is, eintlik van sy pa afkomstig was

  • Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, vra vir strafregtelike klagtes waar bourampe deur nalatigheid veroorsaak is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos