TIME Magazine vereer SA aktivis Sabrina Walter

Time Magazine.
Time Magazine. Foto: Facebook.

Sabrina Walter, die stigter van Women For Change (WFC), die organisasie sonder winsbejag, is onlangs deur TIME ­Magazine as een van 2026 se 100 invloedrykste mense ter wêreld aangewys. Dié eer volg ná Walter se jare lange aktivisme teen geslagsgeweld en vrouemoord, wat verlede jaar uiteindelik tot ’n nasionale ramp verklaar is – iets waarvoor WFC sedert die begin van 2025 in ’n aanlyn petisie gevra het. Dié petisie is deur meer as 1,1 miljoen mense onderteken.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie