Vanderbijl: Dispuut – nie bedrog – lei dalk tot moord

Martha Mani Rantsofu (39)
Martha Mani Rantsofu (39)

Martha Mani Rantsofu (39), ’n finansiële klerk by die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng, was glo die oggend van haar moord in die hof in Vanderbijlpark oor ’n “eiendomsontwikkelingsdispuut”.

Klippies Kritzinger, ’n bekende sakeleier en gemeenskapsaktivis in die Vaaldriehoek, sê volgens sy inligting is Rantsofu eintlik vermoor weens ’n dispuut met ’n eiendoms ontwikkelaar.

Rantsofu sou weer op 9 April as hoofapplikant in die saak verskyn het, maar is op 30 Maart ná die hofverskyning doodgeskiet.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie