Die laat betaling van subsidies deur die Gautengse departement van onderwys het veroorsaak dat honderde Gautengse skole die nuwe skooljaar onder ’n wolk van finansiële onsekerheid moes aanpak.
Dié betalings moes al teen 15 November verlede jaar afgehandel gewees het, en is boonop nie die enigste finansiële uitdaging waardeur hierdie skole vanjaar in die gesig gestaar word nie.
Deon Lerm, die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se provinsiale bestuurder vir Gauteng, het bevestig dat die agterstallig geld uiteindelik
betaal is
- Shanell Binedell en Ilse Salzwedel ontleed hierdie uitdagings in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
