Artemis II-ruimtereis: Die verste wat mens al was

Die Artemis II-sending styg op van Cape Canaveral in Florida.
Die Artemis II-sending styg op van Cape Canaveral in Florida. Foto: Nasa.

Die Kanadese ruimtevaarder Jenni Gibbons was Maandag in die hart van Nasa se beheerkamer in Houston, waar sy haar Artemis II-spanmaats op ’n afstand ondersteun het tydens hul vlug rondom die maan.

As die bystand-ruimtevaarder vir die sending is Gibbons saam met die Amerikaners Christina Koch, Victor Glover, Reid Wiseman en die mede-Kanadees Jeremy Hansen opgelei.

Links is ’n foto van die aarde wat ‘opkom’ op 24 Desember 1968, soos gesien deur Apollo 8. Regs ‘sak’ die aarde op 6 April 2026. Foto: Nasa.
Links is ’n foto van die aarde wat ‘opkom’ op 24 Desember 1968, soos gesien deur Apollo 8. Regs ‘sak’ die aarde op 6 April 2026. Foto: Nasa.

Gibbons was verantwoordelik vir kommunikasie met die bemanning terwyl hulle om die maan gereis het.

Gibbons het met AFP gepraat oor die sending, meer as ’n halfeeu sedert die eerste sending na die maan.

  • Lees die volledige berig oor dié ruimtereis in Die Papier, wat noug op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie