Die WAT se woord van die week

Die Moeder Aarde-kunswerk in Rome.
Die Moeder Aarde-kunswerk in Rome. Foto: Facebook.

putto

s.nw., putti. (It.)

Afbeelding of voorstelling van ’n baba of klein kindjie, gew. naak of in doeke toegewikkel, i.d. beeldende kunste: Aan weerskante van die ballustrade-opening lê twee majestueuse sfinkse, elk met ’n spelende kind (putto) aan die sy (Burg., 6 Jun. 1998, Woonb., 4).


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie