Woord van die week
-
Die WAT se woord van die week
quid pro quoleenwoordgroep, quid pro quo of quid pro quos; of selde quid pro quos. (Lat., “iets vir iets”) Iets…
-
Die WAT se woord van die week
pynpolisies.nw. (studentetaal; skertsend) Noodhulp- of ambulansbeamptes wat by ’n sportbyeenkoms diens doen: As Ceasar jou grond toe bring, … boor…
-
Die WAT se woord van die week
rugbybloeds.nw. 1. Oorgeërfde aanleg of gevoel vir rugby: In sommige families is daar soveel rugbybloed dat pare broers saam vir…
-
Die WAT se woord van die week
ouwywepraatjies (ou-wy-we-praat-jies) s.nw. (soms as neerhalend aangevoel) Ligsinnige, onsinnige of leuenagtige praatjies; sin. ouvroupraatjies (minder gebruiklik): “Die oumense het sterk…
-
Die WAT se woord van die week
swym (bet. 1) s.nw. (verhewe; verouderd) 1a. Toestand of gevoel van ekstase of euforie: Ek is na die kopvelmassering in…
-
Die WAT se woord van die week
die tydtoets deurstaan Idiomatiese uitdrukking: deurstaan: die tydtoets deurstaan of, meer dikw., die toets van die tyd deurstaan Vir ’n…
-
Die WAT se woord van die week
putto s.nw., putti. (It.) Afbeelding of voorstelling van ’n baba of klein kindjie, gew. naak of in doeke toegewikkel, i.d.…
-
Die WAT se woord van die week
tzigaan (ook met ’n hl. Tziga(a)n) (tzi-gaan) s.nw., tzigane. (ongewoon) Lid van ’n sigeunergroep van Hongarye, wat ook deur O.-…
-
Die WAT se woord van die week
’n Malperd opklim. Idiomatiese uitdrukking: malperd: ’n (die) malperd (mal perd of verkeerde, selde wilde perd) opklim (opsaal, selde ry)…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








