Ek was ten tyde van my laaste skrywe op pad na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees met my produksie Die kronieke van Buks. Wat ’n heerlikheid was die fees nie en die produksie het dankbaar sy merk tussen stof en applous gemaak. Dankie aan die gehore wat elke oomblik saam beleef het.
Ek is trots om te kan sê die produksie is vir twee Kanna-toekennings benoem – Beste Aanbieding: Musiekproduksie, asook Beste Debuutwerk: Musiek.
- Lees sanger André Schwartz se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
